Begin u Aansoek Vandag

Neem die eerste stap na ‘n veilige en versorgde tuiste by Huis Eikelaan.

Voltooi die onderstaande vorm om u aansoek te begin. Maak seker dat alle velde volledig en korrek ingevul is. Onthou dat ‘n eenmalige aansoekfooi van R250 betaalbaar is by indiening. Ons span sal u so spoedig as moontlik kontak na ontvangs van u aansoek.

Aansoek
Volle naam - Man
Volle naam - Vrou

Kies behuising 

Okkupasiereg
* simplekse is nie te huur nie
Huur

Sodra u aansoek ontvang word sal die bankbesonderhede verskaf word vir betaling van die aansoekfooi van R250 (nie terugbetaalbaar nie).